Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

BiaciamiBiaciami
1
47
Biaciami

47 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is wie ek is . Geen aansittery nie Eerlik en op reg. Soek net die een . En nie n bullshitter nie

Stene7788Stene7788
2
0
Stene7788

55 - Kempton Park, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is baie sportief gedissiplineerd Hou van skoon eet drink en rook glad nie Ry motorfiets op naweke breakfasts...

KaapseVaalpensKaapseVaalpens
2
9
KaapseVaalpens

57 - Vanderbijlpark, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is eerlik en het goeie humorsin , hou van rustige kuiers en om ondersteunend te leef. Dalk is ons paadjies...

Duppie221Duppie221
2
2
Duppie221

49 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is nie hier om voor te gee ek is perfek nie- ek is net opsoek na iets eg. Ek is 'n omgee-mens met 'n sagte...

Katarina_333Katarina_333
1
16
Katarina_333

58 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Afgerond, gefokus, liefdevol, mensliewend. Gee altyd my beste, mense is oor die algemeen baie lief vir my. Goeie...

SonenSeeSonenSee
1
34
SonenSee

50 - Mosselbaai, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Hou van diere, die see, die natuur en opregte mense. Hou van nuwe plekke sien en lekker braaivleis an stap roetes.

Oor Sielsmaats

Sielsmaats is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente tweerigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente tweerigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soekopsies en voeg diegene waarvan jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien onmiddellik wat jy in gemeen het met mense soos jy.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek